
In aanloop tot ons “50 dae van Transformasie” veldtog wat op 5 Augustus afskop is ons besig met die reeks “Hoe transformeer ‘n mens?”. Sondagoggend 09:00 se tema in die reeks is: ” 5 Gewoontes van Gesonde mense.” Kom wees deel en laat die Here toe om jou op al 7 areas van jou lewe te transformeer tot ‘n volkome Gesonde mens.

No Comments