
Johannes 13:33-35
(33) My kinders, Ek is nog net ‘n kort tydjie by julle. Julle sal My soek, maar soos Ek vir die Jode gesê het, sê Ek ook nou vir julle: Waarheen Ek gaan, kan julle nie gaan nie.
(34) Ek gee julle ‘n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Net soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.
(35) Dit is hoe almal sal weet dat julle my dissipels is – as julle liefde teenoor mekaar het.”

No Comments