![]()
Markus 1:1 AFR20
(1) Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God.
Markus 16:20 AFR20
(20) Hulle het toe uitgegaan en oral gepreek. Die Here het met hulle meegewerk en die prediking bevestig met wondertekens wat daarop gevolg het. Amen.

No Comments