
Filippense 4:12-13
(12) Ek weet wat dit is om te min te hê, en ek weet wat dit is om oorvloed te hê; ek is in elke opsig in al hierdie dinge ingewy: om versadig te wees, sowel as om honger te ly; om oorvloed te hê, sowel as om gebrek te ly.
(13) Tot dit alles is ek in staat deur Hom wat my krag gee.

No Comments