
1 Pet. 1:14-16
(14) As gehoorsame kinders moet julle nie lewe in ooreenstemming met julle natuurlike begeertes van vroeër, toe julle nog sonder kennis was nie.
(15) Inteendeel, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel heilig wees. 16 Daarom staan daar geskryf: “Wees heilig, want Ek is heilig.”

No Comments