Efesiërs 5:15-17 (15) Let daarom sorgvuldig op hoe julle leef – nie as onverstandiges nie, maar as wyses. (16) Koop die tyd uit, omdat die dae vol boosheid is. (17) Om hierdie rede moet julle nie onverstandig wees nie; probeer eerder om te verstaan wat die wil van die Here is Spreuke 21:5 […]
