1 Petrus 4:7-8 (7) Die einde van alle dinge is op hande. Daarom moet julle selfbeheersd en nugter wees, met die oog op gebed. (8) Bo alles moet julle mekaar innig liefhê, omdat “die liefde ‘n menigte sondes bedek”. Julle moet selfbeheersd wees Julle moet nugter wees Julle moet die oog op gebed hê […]
