Neh 8: 11 (11) Moenie neerslagtig wees nie, want die vreugde van die Here, dit is julle toevlug.” 2020 (11) Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die HERE—dit is julle beskutting. –AOV (11) Moenie terneergedruk wees nie, want die blydskap wat die Here gee, sal julle krag wees!” NLV Mattheus 5:11-12 […]
