
Neh 8: 11
(11) Moenie neerslagtig wees nie, want die vreugde van die Here, dit is julle toevlug.” 2020
(11) Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die HERE—dit is julle beskutting. –AOV
(11) Moenie terneergedruk wees nie, want die blydskap wat die Here gee, sal julle krag wees!” NLV
Mattheus 5:11-12
(11) Gelukkig is julle wanneer die mense julle om My ontwil beledig en vervolg en vals beskuldig van alles wat sleg is.
(12) Wees bly en jubel, omdat julle beloning groot is in die hemele. Hulle het immers die profete vóór julle net so vervolg.”

No Comments