Romeine 8:28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.
Romeine 8:28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.
… dat julle, wat die vorige lewenswandel betref die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan … EFÉSIËRS 4:22
Ter voorbereiding van ons ’50 dae van Transformasie’ veldtog wat op 5 Augustus afskop is môreoggend se tema: “Hoe Transformeer ‘n mens?”. Kom wees van die begin af deel van hierdie veldtog wat God die geleentheid gee om jou lewe en omstandighede radikaal te verander. Romeine 12:2 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, […]
Spreuke 16:32 Die lankmoedige is beter as ’n held; en hy wat sy gees beheers, as een wat ’n stad inneem.
Spreuke 16:24 Vriendelike woorde is soos ’n heuningkoek: soet vir die siel en ’n genesing vir die gebeente.
Spreuke 16:20 Wie ag gee op die Woord, sal die goeie vind; en hy wat op die HERE vertrou, is gelukkig.
Neh 8:11 Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die HERE — dit is julle beskutting.
Spreuke 20:27 Die gees van die mens is ’n lamp van die HERE, dit deursoek al die kamers van die binneste.
Jakobus 1:19 So dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om toornig te word.