Die vers om te onthou vir die week is 2 Korinthiërs 5:17 wat sê: “Daarom, as iemand in Christus is, is hy ñ nuwe skepsel; die ou dinge het verby gegaan, kyk, dit alles het nuut geword”. Jy gaan hemel toe omdat iemand jou van Jesus Christus vertel het. Gaan die ketting by jou breek? […]
