Kinders se grootste vrees in vandag se tyd is nie die dood nie, maar om aanvaar te word. Daar word ook uiterste druk op hul geplaas om te presteer, deur hulself, hul ouers of van buite af. Hierdie is ‘n mooi stuk vir die kinders, wat om te doen onder druk. Jesaja 40:29-31 Hy gee […]
