1 Korinthiërs 2:16 Maar ons het die sin van Christus. Wat beteken dit om die sin van Christus te hê? Dit is om soos Christus te dink. Hoe in die lewe kan ons leer om soos Christus te dink? As jy wil weet hoe Jesus dink, dan moet jy weet wat Jesus alreeds gesê het. […]
